Zumera Makka (o.15) van Hopefield Primêr het die derde plek in die 1 500 m-wedloop by die Boland Elsen-atletiekbyeenkoms behaal. Sy is nou op pad na die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap.


Zumera maak ’n merk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article