Twee van Engelbrecht Primêr se atlete het dié atletiekseisoen bekendheid verwerf. Die Elands­baaiers Corné Schipper het aan die 1 200 m-wedloop deelgeneem en Marselene Linee aan verspring, 100 m en 150 m.


Wys hakke vir ander

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025