Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ‘n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings.
Wil jy dalk ‘n woord in die WAT, of selfs een wat nog nie in die WAT is nie, koop of borg?
Besoek WAT by www.wat.co.za. Dit is ook ‘n geskikte geskenk.