Oktober is Onderwysermaand!
Om erkenning te gee vir die harde werk en die soms ondankbare taak wat onderwysers daagliks verrig, is ons op soek na die Weskus se Weslander- Onnie van die Jaar vir 2024.
Inskrywings vir die Weslander- Onnie van die Jaar is nou oop. Leerders, kollegas en ouers word genooi om nou benoemings in te stuur vir daardie klasonderwyser wat die ekstra myl in jou of jou kind se opvoeding stap om die weg vir hul toekoms te help baan.
Onderwysers kan as volg benoem word:. Grondslagfase (gr. R tot gr. 3). Intermediêre fase (gr. 4 tot gr. 9). Senior fase (gr. 10 tot gr. 12)
Stuur die naam, van en ’n foto van die onderwyser wat jy wil benoem, saam met ’n kort motivering oor waarom hulle verdien om as Weslander se Onnie van die Jaar gekroon te word, op stuur per WhatsApp na 082 576 0453.
Inskrywings sluit Vrydag 11 Oktober. Maak dus seker jou benoeming is betyds! V Entries for Weslander Onnie van die Jaar 2024 (Teacher of the Year competition) are open. To acknowledge the hard work and tasks that teachers perform on a daily basis, we are looking for the next Weslander Onnie van die Jaar.
Learners, colleagues and parents are invited to nominate that teacher who goes the extra mile in your child’s education to help pave the way for their future.
Teachers can be nominated in the following categories:. Foundation phase (Gr R to Gr 3). Intermediate phase (Gr 4 to Gr 9). Senior phase (Gr 10 to Gr 12)
Send the name, surname and a photo of the teacher you nominate, along with a short motivation why they deserve to be crowned Weslander’s Onnie of the Year, on WhatsApp to 082 576 0453.
Entries close om Friday 11 October. So, make sure you nominate!