Hoërskool Weston se o.19A-rugbyspan het die vakansie na Jeffreysbaai gereis vir die Tony Stoops-rugbyfees. Die span het koning gekraai deur Hoërskool JG Meiring 41-7 te klop.Foto: