Weslander – Kontak Ons

Weslander is ‘n weeklikse streekkoerant wat sedert 1972 die mense in sy verspreidingsgebied ingelig hou oor plaaslike nuus en die nuutste verwikkelinge in die streek. Ons versprei in Vredenburg, Saldanha, […]


Weslander is ‘n weeklikse streekkoerant wat sedert 1972 die mense in sy verspreidingsgebied ingelig hou oor plaaslike nuus en die nuutste verwikkelinge in die streek.

Ons versprei in Vredenburg, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai, Hopefield, Paternoster, Velddrif, Elandsfontein, Lambertsbaai, Piketberg, Porterville, Aurora, Redelinghuys, Moorreesburg, Yzerfontein en Darling.

Die koerant se laaste ABC-syfers wys ‘n weeklikse verkoopsyfer van sowat 10 200 en dus ‘n beraamde lesertal van sowat 40 000.

Hoewel deel van die Media24-groep, staan Weskus Media op sy eie bene en berig onafhanklik oor die sake wat sy lesers raak. Die weeklikse inhoud sluit in algemene nuus, misdaad, mense wat ‘n verskil maak, skolenuus, vermaak en kuns, sport, briewe, sosiale blaaie en sakenuus (ingesluit geklassifiseerde, eiendoms- en vakature advertensies).

Die koerant handhaaf ‘n hoe standaard van inhoud en het ‘n lewendig, kleurvolle uitleg. Toekennings vir uitmuntende joernalistiek word gereeld gewen.

Ons is aanlyn te kry by http:

http://www.netwerk24.com/za/weslander

Sosiale media: Facebook Weslander; Twitter @WeslanderMedia 

HAAK JY VAS?

Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!

Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.

Redakteur

Maryke Swart

maryke.swart@media24.com

022 713 1066

 

Uitgewer

Justin Cupido

Justin@media24.com

021 841 4289


Lesersredakteur

George Claassen

george.claassen@media24.com

Tel: 021 851 3232

Adres:

Velddrifweg 26
Velddrif
Vredenburg
7380

Tel: 022 713 1251

You need to be Logged In to leave a comment.