Donovan Don van Noordhoek, Velddrif (heellinks), en Shilton van Wyk van Diazville, Saldanha (heelregs), twee 24-jarige Weskussers, groet op die lughawe op pad na die 7’s-rugbytoernooi in Dubai. By hulle is Avril Fielies, oud-joernalis, en ’n spanmaat, Tristan Leyds van die Strand (tweede van regs). Hulle het Dinsdag 26 November in Dubai aangekom. Die nuwe seisoen van Wêreldrugby se SVNS-reeks, wat jaarliks uit ’n?reeks internasionale 7’s-rugbytoernooie bestaan, begin hierdie naweek met die Dubai-7’stoernooi (29 November tot 1 Desember). Suid-Afrika kom teen Frankryk, Australië en Kenia te staan. Donovan, ’n oud-leerder van die Hoërskool Louwville in Vredenburg, en Shilton, ’n oud-leerder van die Weskusskool, tel onder die spelers wat as vleuel ingespan kan word.Foto: Verskaf


Donovan Don van Noordhoek, Velddrif (heellinks), en Shilton van Wyk van Diazville, Saldanha (heelregs), twee 24-jarige Weskussers, groet op die lughawe op pad na die 7’s-rugbytoernooi in Dubai. By hulle is Avril Fielies, oud-joernalis, en ’n spanmaat, Tristan Leyds van die Strand (tweede van regs). Hulle het Dinsdag 26 November in Dubai aangekom. Die nuwe seisoen van Wêreldrugby se SVNS-reeks, wat jaarliks uit ’n?reeks internasionale 7’s-rugbytoernooie bestaan, begin hierdie naweek met die Dubai-7’stoernooi (29 November tot 1 Desember). Suid-Afrika kom teen Frankryk, Australië en Kenia te staan. Donovan, ’n oud-leerder van die Hoërskool Louwville in Vredenburg, en Shilton, ’n oud-leerder van die Weskusskool, tel onder die spelers wat as vleuel ingespan kan word.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025