Weskus-sakekamer hou netwerkgeselligheid

Die Weskus-sakekamer hou Donderdag 20 Junie om 18:00 sy volgende netwerk-geselligheid by die Weskus-fossielpark. Die gasspreker is Anton Berkovitz, oor golfenergie.


Die Weskus-sakekamer hou Donderdag 20 Junie om 18:00 sy volgende netwerk-geselligheid by die Weskus-fossielpark. Die gasspreker is Anton Berkovitz, oor golfenergie.

Golfenergie is ’n tegniek wat seewater en branders inspan om krag op te wek.

Dit is een van die projekte waaraan die Saldanhabaai-munisipaliteit tans werk.

Die koste is R200 vir lede en R250 vir nielede. Die ete sluit ’n spitbraai in en daar sal ’n kontantkroeg beskikbaar wees.

Dit is belangrik dat alle sakeondernemings hierdie geleentheid ondersteun.

Skakel die sakekamer by 022 715 1968, stuur e-pos na info@weskussakekamer.co.za of besoek weskussakekamer.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.