Wen een van vyf Pick n Pay-koopbewyse óf luukse verblyf vir twee nagte vir twee mense by die Boardwalk Hotel in Gqeberha (Port Elizabeth).

Skryf só in vir NovaNews.co.za se “Nou waa is daai ster”-kompetisie:

1. Gaan na die webwerf – NovaNews.co.za;

2. Soek en klik op een van die versteekte sterre op die tuisblad;

3. Vul die vorm wat opspring in;

4. Teken op die NovaNews-nuusbrief in;

5. Volg NovaNews op Facebook.

 Reiskostes na die hotel is nie ingesluit nie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article