Enrique Austin (24, links), ’n Vredenburger wat in Kaapstad woon, se pas afbetaalde Suzuki-motor is Maandag (11 November) in ’n botsing net buite Vredenburg afgeskryf. Volgens Austin het ’n taxi aangedui dat dit regs gaan draai en terwyl Austin begin het om dit aan die linkerkant verby te gaan, het die bestuurder skielik gerem en na links oor die pad beweeg. Austin se motor het daarteen gebots, ’n telefoonpaal getref en getol.Foto: Alida Buckle


Vriende ongedeerd ná botsing met taxi op R45

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article