Die verkeersdepartement in Vredenburg ondervind tans probleme met een van twee apparate, Live Capturing Units (LCU), wat gebruik word vir die oogtoets gedurende leerlinglisensie-afsprake.

Die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) is besig om die een eenheid te laat regmaak om te verseker dat kliënte so spoedig moontlik gehelp word.

Die munisipaliteit vra verskoning vir die ongerief asook die lang wagtydperk wat tans ondervind word by die verkeersdepartement.

. Vinnige waterspaarwenke:

– Stort vinnig in plaas van om te bad (spaar tot 60 liter water);

– Draai die kraan toe terwyl jy hande was (gebruik 1 liter in plaas van 5 liter);

– Draai die kraan toe terwyl jy tande borsel (gebruik 350 ml in plaas van 2 liter).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025