Hoërskool Vredenburg se onderwysers en OOV-lede het verlede Donderdag 14 November ’n suksesvolle jaar in Die Kaya met ’n lekker braai afgesluit. Die jaar was vol uitdagings, maar was wel suksesvol genoeg sodat geld teruggeploeg kon word in die skool. ’n Spesiale woord van dank vir Bartho Brittz, Caren Ehlers en bestaande OOV-ouers vir hul insette gedurende 2019. Ook ’n spesiale woord van verwelkoming aan die nuwe ouers – die skool sien uit daarna om van 2020 ook ’n suksesvolle jaar te maak.


Vredenburg Hoërskool se OOV sluit jaar af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 6 November 2025
    Weslander E-Edition – 6 November 2025