‘n Vermeende avokadopeer-dief van Riebeek-Wes is die afgelope Vrydag (11 Julie) met sakke avokadopere vasgetrek. Hy kon op geen manier bewys hy het dit gekoop nie. Jerome Williams (30) het Maandag 14 Julie in die rondgaande landdroshof in die dorp op aanklag van die besit van skynbaar gesteelde goedere verskyn.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article