Hoërskool Velddrif het vanjaar drie leerders wat in die Boland-atletiekspan opgeneem is.Megan Mostert, Gerhard Strydom en Zandré Brink sal binnekort aan die Wes-Kaap- atletiekkampioenskap in die Paarl deelneem.


Uitblinkers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025