Andrea Lewaks glimlag vol selfvertroue op die eerste dag van haar skoolloopbaan by Laerskool Vredenburg.Foto:


Die begin van die nuwe skooljaar verlede Woensdag het groot opwinding by laerskole in die Weskus opgelewer toe 2019 se graadeentjies verwelkom is. Groot opgewondenheid het geheers en die kinders was die ene selfvertroue, maar ’n goeie skeut twyfel, trane en hartseer afskeidsoene is ook gewaar.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article