Tiere ryg wenne by interskole in

Die Hoërskool Dirkie Uys se Tiere het Saterdag hul uitstekende talent by die interskole-kragmeting teen die Hoërskool Jan van Riebeeck gewys.


Die Hoërskool Dirkie Uys se Tiere het Saterdag hul uitstekende talent by die interskole-kragmeting teen die Hoërskool Jan van Riebeeck gewys.

Die ondersteuners in hul Hoërskool Dirkie Uys-skoolklere het die pawiljoen vol gesit en hul maats op die sportveld luid aangemoedig onder leiding van die dirigente.

Die Tiere het met heelwat trofeë huis toe gekom.
Die uitslae lyk soos volg:
Netbal:
o.18A verloor 25-30, o.18B wen 25-5, o.18C wen 28-18, o.18D wen 27-3, o.16A wen 23-10, o.16B wen 25-8, o.16C wen 19-13, o.16D wen 31-6, o.16E verloor 7-11, o.14A wen 20-9, o.14B verloor, o.14C verloor 2-18.

Hokkie:
eerste span (meisies) wen 1-0, tweede span (meisies) wen 3-0, eerste span (seuns) wen 2-0, tweede span (seuns) speel gelykop 0-0.

Rugby:
o.19A wen 19-11,
o.17A wen met 19-17,
o.15A wen 40-7,
o.15B wen met 36 -12.

You need to be Logged In to leave a comment.