Samuel de Villiers, ‘n leerder aan die Hoërskool Piketberg, is vir die o.14 Wes-Kaap-gimkana-span gekies en is ook as die onderkaptein aangewys. Die Wes-Kaapse span gaan op Maandag 6 Oktober in Jakobsdal aan die Interprovinsiale Tent Pegging- byeenkoms deelneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025