Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle Die Vredenburg-polisiëringsforum (GPF), wat uit al die buurtwagte in die dorp bestaan, het onlangs sy nuwe bestuur gekies. Die teenwoordiges het Freddie Smook eenparig as voorsitter verkies en…
Jonk en oud het hul stemme laat hoor en hardop gesê: “Genoeg is genoeg!” Die afgelope Maandag (1 Desember) het inwoners saamgestaan en die strate ingevaar, geklee in swart met…
‘n Groep tieners van Diazville, Saldanha, moes op Saterdag 29 November geskok toekyk hoe die gevaarlike waters van die Atlantiese oseaan hul vriend meesleur. Christiano van Rheenen (15) se lewelose…
Die Mumtaz-onderrigsentrum en Mumtaz Limitless NPO het op 7 November hul jaar met ‘n viering van die Afrikaanse taal, wat vanjaar 100 jaar oud is, afgesluit. Die aand se program…
Die toekoms van Weskus-tennis was hierdie lente duidelik sigbaar toe meer as 50 jong spelers die bane met twee energieke skoletennis-ontwikkelingsdae betree het. Die geleenthede, wat deur die Vredenburg- en…