Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Letitia Van Zyl-Schultz Velddrif se inwoners gaan gemengde gevoelens hê, maar die bou van ‘n nuwe brug oor die Bergrivier gaan gebeur. Ingenieurs het reeds in 2024 bevestig dat die…
Dit was ‘n emosionele dag vir die familie van Rosco Erasmus, die 13- jarige seun wat op Vrydag 26 September by die Rooibaai-houtkaai verdrink het. Familielede het die afgelope Saterdag…
After a long wait and battle The Owl Orphanage in Velddrif has finally received its long-awaited permits. Owing to new policies of CapeNature, The Owl Orphanage has been fighting a…
Ná die ‘n onlangse botsing by die Carinusbrug het vrae oor die nuwe brugprojek en die verkeersbestuur van swaarvoertuie deur Velddrif weer na vore gekom. Die ongeluk het naby die…
Die jaarlikse Velddrif-myl het weereens vanjaar by die Port Owen-marina in Velddrif weggespring. Die geleent- heid het die afgelope Saterdag (8 November) plaasgevind en swemmers van wyd en syd het…
Daar is drie dinge in die lewe wat mense beslis bymekaar bring: musiek, lekker kos en sport. Al drie hierdie komponente is ervaar by die 2025 Visfabrieketoernooi. Toeskouers en spelers…
In Laaiplek, Velddrif, waar die see en son saam die lig van skepping weerspieël, leef en werk ‘n man wie se lewe ‘n kunswerk op sigself geword het. Kotie Kritzinger,…
Dis tyd vir die negende jaarlikse Velddrif-myl- en 3-km-swem-geleentheid. Kom moedig swemmers Saterdag (8 November) by die Port Owen-marina in Velddrif aan en kyk hoe deelnemers aan die pret-swem in die…