Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Volgens kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, waarsku lede van…
Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat dit die…
Letitia van Zyl-Schultz Adjudant Offisier Adele Visser, waarnemende bevelvoerder van die Laaiplek-polisie, het die gemeenskap gewaarsku teen bedrog wat kommerwekkend toeneem en gesê mense moet nie sommer enige skakels op…
Die afgelope week het die polisie sukses behaal in verskeie oorgrens-teenmisdaadoperasies in die Weskus-polisiedistrik:
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…
Read about the police investigation into allegations of fraud involving a couple from Laaiplek in Velddrif.
Langebaan Primêr waardeer die plaaslike polisie se teenwoordigheid tydens Kinderbeskermingsweek, wat ondersteuning en sorg vir kinders bied.