Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
West Coast College recently presented its current initiatives and future development plans at the West Coast District Municipality Council Chambers in Moorreesburg. The college was invited to address the West…
Ses leerders van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg pak binnekort hulle rugbystewels vir ‘n internasionale 7’s-toernooi oorsee. Dié groepie talentvolle spelers is tans besig met ‘n broodnodige geldinsame- lingsprojek…
Die Mount Royal Golf and Country Estate in Malmesbury het Vrydag 22 Augustus ‘n suksesvolle geldinsamelingsgholfdag ten bate van Huis van Heerde in Moorreesburg aangebied. Die geleentheid het ‘n indrukwekkende…
Die immergewilde Swartlandskou word vir die 91ste keer van Woensdag tot Saterdag, 3-6 September, op die Moorreesburg-skouterrein in Moorreesburg aangebied. Die verskeie kleinvee-kampioenskappe sal vanjaar weer besoekers bekoor, maar die…
Huis van Heerde in Moorreesburg hou op Saterdag 18 Oktober die Swartland-gholfdag op Moorreesburg gehou. Die geleentheid is ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis in Moorreesburg, wat na kinders…