Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Enviro Hull in Saldanha het verlede maand, op Vrydag 6 Desember, ‘n strandskoonmaakprojek aangepak.
Die Walters-gesin doen ‘n beroep op veral inwoners langs die Lambertsbaai-kuslyn om ook soortgelyke dromme te koop, eienaarskap te neem en saam as gemeenskap verantwoordelikheid te aanvaar vir die netheid…
|
“Die verlies van 34 lewens in net een week is ‘n harde herinnering dat onveilige gedrag op ons paaie verwoestende gevolge het”.
‘n Politieke party én ‘n bekende landbou organisasie eis ‘n onmiddellike ramptoestand om die huidige bek-en-klouseer-krisis in die land se veebedryf hok te slaan. Goeie nuus vir die veeboere in…
|
“Class of 2025, you are an example of what is possible with dedication and perseverance. Class of 2026, look at them and know you can do it too.”
|
“Ons het ’n gesamentlike doel om lewens op strande te red en terselfdertyd ons plaaslike jeug te ontwikkel,”
|
‘n Idee tussen vriende vir ‘n podcast het ‘n werklikheid geword en is tot dusver ‘n reuse-sukses. Franklin Lotz van Langebaan, het sy podcast, Die Vermaak en Praat-podcast, in 2023…
|
Sy liefde vir en reis na wetstoepassing het begin uit ‘n diep roeping om ‘n verskil te maak. Vir Joey Pieters (31), ‘n wetstoepasser van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), is dit…
|
Die verhaal van Carina Brown is een van visie, roeping en onwrikbare toewyding. As stigterslid van die Weskus- jeugorkes (WCYO) en die Weskus-musiekakademie het Carina byna drie dekades lank onvermoeid…
|
Sonya is in September as voorsitter van die VLV Langebaan-tak verkies.
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
