Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die geloofsanker van die vis- sersgemeenskap aan die Wes- kus het Sondag 9 November weer sterk na vore gekom by die interkerklike dankdiens in die Laaiplek-hawe. Dit is jaarliks ‘n…
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige…
Die tweede Bergrivier-jazzkonsert was ‘n groot sukses, sê die organiseerders. Die geleentheid het die afgelope Saterdag (4 Oktober) by die Laaiplek-hotel plaasgevind met omtrent 350 mense in die gehoor. Konsertgangers het…
Die Bergrivier-jazzkonsert kom Saterdag (4 Oktober) na die Laaiplek-hotel in Velddrif. Konsertgangers kan uitsien na musiek van die legendariese Allou April van Saldanha, Tarryn Lamb met ‘n orkes, asook ander bekendes in…
Read about the police investigation into allegations of fraud involving a couple from Laaiplek in Velddrif.