Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Stacey Otto as die nuwe GOOD-raadslid in Hopefield aangekondig. Sy vul die vakature wat Donderdag 9 Oktober deur haar oorlede man, Bjorn Witbooi, gelaat is. Volgens Brett Herron, GOOD se sekretaris,…
Die Weskus treur ná die skielike dood van Bjorn Witbooi, ‘n toegewyde raadslid van die GOOD-party in die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM). Witbooi is verlede Donderdag (9 Oktober) oorlede. Brett Herron, GOOD se…
Die Azure-gimnastiekklub het onlangs aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiekkampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Die klub het 28 goue, nege silwer- en nege bronsmedaljes verwerf. Altesaam 12 van die gimnaste het…
Mense het vanjaar van Donderdag 28 tot Sondag 31 Augustus behoorlik na die Hopefield-fynbosskou gestroom. Volgens Helena van der Westhuizen, die voorsitter van die skoukomitee, het sowat 7500 besoekers deur…
Vir kopers aan die Weskus het twee nuwe supermarkte met gepaardgaande spesiale openingsaanbiedinge sommer op een dag geopen. ‘n Superspar het verlede Donderdag (29 Augustus) sy deure in Vredenburg langs Builders…
Die tema van Mnr. en Mej. Fynbos Tiener was vanjaar die Wilde Weste en die loopplank het geknars onder al die stewels, cowboy-hoede en Indiaan-pakkies. Dié jaarlike kindermodelkompetisie vir kinders…
Dit is weer tyd vir die gewilde Hopefield-fynbosskou op dié dorp se sportterrein van Donderdag tot Sondag (28 tot 31 Augustus). Jaar ná jaar kom besoek al meer mense dié skou…