Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Nasionale Rampbestuursentrum het verlede week geslagsgebaseerde geweld (GBV) en vrouemoord tot nasionale rampstatus verhef. Die 16 Dae van Aktivisme is op Woensdag 26 November in die Weskus in Vredenburg…
Nagenoeg R1 miljoen rand se nagemaakte goedere is vandeesweek in die Weskus-polisiedistrik gekonfiskeer in gesamentlike operasies deur die polisie se provinsiale operasionelebevelsentrum, die provinsiale polisiespan vir nagemaakte en onwettige goedere,…
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus…
In Weslander se berig verlede week oor die moord op Deneilsen Rossouw (24) van Louwville (“Mesdood ruk Louwville”, Donderdag 6 November) is genoem dat twee verdagtes weens die moord in…
‘n Lyk wat op 8 November verlede jaar in ’n sloot by die afvalstortingsterrein in Oostewalstraat, Langebaan, gekry is, het skokgolwe deur die gebied gestuur. Twee mans, Aylwin Magalies (39)…
A suspect in the attempted-murder case of a 22-year-old man appeared in the Hopefield Magistrates’ Court on Thursday 11 September. This was the second court appearance for Juan van Dyk…
Die intimidasie van veral winkeleienaars in Vredenburg is weer in die kollig nadat ‘n 19-jarige verlede week weens dié oortreding in hegtenis geneem is. Volgens kapt. Tania Helfrich, die disrikswoordvoerder…
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker…