Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die organisasie Healthy Futures South Africa (HFSA) het sy tweede gemeenskapsbelanghebbersbetrokkenheidsvergadering by die Louwville-gemeenskapsaal op Dinsdag 18 November aangebied. Altesaam 93 toegewyde deelnemers van munisipale amptenare en gesondheidswerkers tot opvoeders,…
Letitia Van Zyl-Schultz Die jaarlikse Golden Games het verlede Donderdag (27 November) op die Vredenburg-sportterrein plaasgevind waar energieke senior burgers weer eens gewys het dat ouderdom gewis geen hindernis is…
In November 2024 three people approached André and Sheena Truter within a span of two weeks to ask them if there was something they could do to cheer up the…
Weslander het na die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) oor veiligheid vir die komende vakansietyd op Weskusstrande uitgereik. Tereza Burger, ‘n woordvoerder vir die SBM, het gesê strande aan die Weskus waar lewensredders…
Plaaslike sakekamers in die Weskus gaan voortaan hande vat om die gebied beter te bemark en as ‘n samewerkende beweging betrokke te raak by gesprekvoerings met verskeie rolspelers, soos onder…
Die wind is die eerste ding waaroor inkommers kla. Gebore Weskussers en diegene wat dekades lank aan die Weskus bly, sal hulle dan skuinskop aankyk en rustig sê: “Raak gewoond…