Steynville Sekondêr het vele prestasies die afgelope kwartaal behaal. Die skool se rugbypresteerders, Leonardo West en Justin Booys, is onlangs in die o.17-rugbyspan van West Coast Youth Sport opgeneem wat in Maart 2020 na Nieu-Seeland gaan toer. By hulle is die sportkoördineerder Richard Erasmus. Foto:


Steynville Sekondêr se sport bereik nuwe hoogtes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025