Steenbergs Cove Primêr het die naweek aan die Jurie Hayes-sportdag deelgeneem. Die groep is in hul onderskeie wedstryde vir rugby en netbal as spelers van die dag gekroon. Gillaume de Bruin van die Cove is aangewys as die skaakspeler van die dag. Die skool bedank hul gasheer vir die wonderlike byeenkoms.


Steenbergs wys Jurie Hayes waar Dawid die wortels gegrawe het

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article