Steenberg Primêr het sy drie nuwe onderwysers verwelkom. Jodie Williams (links) gaan gr. 3 onderrig, Janre Hanekom is ’n gr. 6-onderwyser en Nadia Thompson gaan na die graadeentjies omsien.


Steenberg kry drie nuwes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025