Die son sak oor Rooibaai terwyl plasse water op die grondoppervlak spreek van die donkermaan-springgety wat die vorige paar dae hier geheers het. Stuur jou Weskus-lesersfoto’s na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Madelie van Tonder


Springgety laat sy merk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025