Die graad 5-spreekkoor van die Laerskool Vredenburg het onlangs cum laude by die Wes-Bolandse eisteddfod vir hul weergawe van “Die bus in ons huis” behaal. Die groep het die skrywer van die gedig, Esta Steyn, genooi om na hul bekroonde optrede by Curro Langebaan te kyk.


Spreekkoor prikkel Esta Steyn

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article