Steenbergs Cove Primêr het die afgelope week van sy beste sportpresteerders na Clanwilliam gestuur vir die Rooikat-sportfees. Die netbalmeisies het Lutzville, Augsburg en Sederberg geklop terwyl die seuns teen die Koue Bokkeveld gewen het. Die manne het egter later teen Bastion op die rugbyveld vasgeval.Foto:


Sport loop in dié leerders se are

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article