Dit was ‘n aand van glans en skoonheid met sjarmante dames en here by die 2025 Mnr. en Mej. Hoërskool Hopefield (HSH). Die deelnemers het in hul beste klere gepronk en ‘n groot indruk op almal gelaat.

Die wenners is soos volg:

Mnr. HSH: Thehan Barnard,

Mej. HSH: Tshego Ngwatle,

1ste prinses: Anya Müller,

2de prinses: Shezelle Burger,

1ste prins: Wikus Redelinghuys,

2de prins: Tiaan Kleynhans,

Mnr. Persoonlikheid: Wijan Kotze,

Mej. Persoonlikheid: Chloé Henning,

Mnr. Debutant: Alex Alberts,

Mej. Debutant: Chevern Louw,

Mnr Fotogenies: Joshua Schereka, en

Mej. Fotogenies: Kara Huisamen.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 6 November 2025
    Weslander E-Edition – 6 November 2025