Noordhoek Primêr is trots op Danielle Julies wat die skool by die All Ages-netbaltoernooi in Boksburg verteen­woor­dig het. Sy is opgeneem in die Oaks- o.13 Wes-Kaapspan. Juffrou Gail Collison, wat ook ’n afrigter is, is aangewys as die spanbestuurder vir Cedras o.18-span. Die skool wens sy twee netbalsterre alle sterkte toe.


Skool het 2

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 December 2025
    Weslander E-Edition – 4 December 2025

Gift this article