Die 2020-leerlingraad saam met die skoolhoof Anthony Muller en juffrou Karyke Smit.


Die leerders aan die Steenberg’s Cove Primêr is onlangs vereer vir hul goeie akademiese, sport- en kultuurprestasies.

Benewens vir die toppresteerders is 2020 se leerlingraad ook aangekondig. Die nuwe raad vir volgende jaar is: Ashanti Choolan, Corshad Cloete, Chrisnay Louw, Stefwin Stevens, Devanese Onverwach, Finenhio Adams, Nazli Williams, Dino Peterson, Clint Afrika en Chané Bester.

Die gr. R-leerders het onlangs gegradueer en sal volgende jaar deel van die “groot skool” uitmaak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 February 2026
    Lees Weslander se nuutste stories en kenmerke gerieflik aanlyn in ons e-edition op Weslander.co.za.

Gift this article