Shakir Kariem (13) van Eden Primêr was die skoolvakansie baie besig en was Kimberley toe om daar skaak te gaan speel. Hy het só uitgeblink dat hy in die Wes-Kaapse span opgeneem is.


Skaakspeler skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article