Nazrodeen Abdol (o.10), ’n leerder aan Steenberg’s Cove Primêr, is in die Wes-Kaapse at­letiekspan opgeneem en neem eerskomende week aan die SA’s in Pietermaritz­burg deel. Hy het silwermedaljes in die 80 m en 100 m by die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms verower.


Silwermedaljes vir naelloper

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article