Lede van Louwille-judoklub het 26 Oktober aan die Eden-toernooi in George deelgeneem. Die judoka is agter, Jadon Boer (silwermedalje), Caden Wilson (goud), Jordan Stuurman (silwermedalje) en Ashton Prins (silwermedalje). Voor is Franquin van Niekerk (goud) en Johen Pietersen (goud). Die groep het in die spankompetisie twee goue medaljes gewen. Die klub bedank graag die borge vir hul ondersteuning.


Samel die medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article