Die polisie het Dinsdag 24 Junie om 09:30 inheemse flora ter waarde van R47 540 naby Clanwilliam in ‘n voertuig van ‘n sekuriteitsmaatskappy op die Clanwilliam-pad (R364 ) tydens ‘n roetinepatrollie gekry. Twee mans (38 en 36) het in die hof verskyn.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025