Morné van Heerden (links) van Omni Cars (Hyundai) in Vredenburg oorhandig die sleutels van ’n splinternuwe Hyundai i10 aan Dedrich Venter, takbestuurder van Rennies Saldanha, wat die motor aan Siyabonga, ’n organisasie sonder winsbejag, skenk. Suster Christa du Plessis van Siyabonga was ook by die oorhandiging.


Onderneming skenk motor aan Siyabonga

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 22 January 2026
    Weslander E-Edition – 22 January 2026

Gift this article