Die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone (NOS) en sy hoofkontrakteur, Civils 2000, het onlangs konstruksietoerusting aan drie subkontrakteurs geskenk. Toerusting is verlede week aan Intercoast Developments, Waycon Projects en Westland Constructions oorhandig. Verteenwoordigers van die NOS, Noord Civils, die Saldanhabaai-munisipaliteit en Civils 2000 was ook byderhand.Foto: Yaël Malgas


Nywerheidsontwikkelingsone skenk toerusting aan kontrakteurs

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article