Hoërskool Lutzville se o.12- en o.13-B-netbalspanne het Annamarie en André van der Merwe van West Coast Garage Doors & Automation van Saldanha bedank vir die borg van hul rugsakkies. Hiermee gaan hulle HSL en die borg se naam trots by hul sportgeleenthede hoog hou, meen die spelers.


Nuwe rugsakke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article