Weslander Vis-en-Tjipskoning 2025
Weslander Vis-en-Tjipskoning 2025

Om vanjaar Weslander se Vis-en-tjipskoning vir ‘n restaurant en ‘n wegneemeteplek te kies, moet lesers ons help om ‘n kortlys saam te stel.

Benoem jóú gunsteling-restaurant of wegneemeteplek in die Saldanhabaai- of Bergrivier- munisipale gebied, waar jy graag jou vis-en-tjips-etes koop, só:

1. Gaan na Weslander se Facebook-blad.

2. Follow die blad.

3. Like die plasing oor die Vis-en-tjips-kompetisie.

3. Klik hier.

4. Vul Shoutout-vorm in. Langs die naam van die plek wat jy benoem, moet jy aandui of dit ‘n restaurant (“R”) of ‘n wegneemeteplek (“TA”) is.

Vertel ons waarom jy dié spesifieke plek benoem. Jy kan selfs ‘n foto van jou met jou vis-en-tjips-ete bý die plek instuur.

Die kortlys sal op Donderdag 20 November bekendgemaak word.

Restaurante en wegneemeteplekke wat die kortlys haal én bereid is om vier koepons vir die beoordelaars te gee, kom dan in aanmerking vir die trofee van Vis-en-tjipskoning in die afdeling Restaurant of Wegneemeteplek.

• Om meer oor hierdie kompetisie te wete te kom, stuur asseblief ‘n WhatsApp-boodskap na 082  576  0453.

ENGLISH

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025