Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrae oor brugbou
Ná die ‘n onlangse botsing by die Carinusbrug het vrae oor die nuwe brugprojek en die verkeersbestuur van swaarvoertuie deur Velddrif weer na vore gekom. In Weslander se berig van […]
-
Roseline het reuse-verskil gemaak
Die Weskus treur ná die onverwagte dood van Roseline Geraldine Cloete. Roseline is verlede Maandag (3 November) oorlede nadat lewerkanker slegs drie dae voor haar sterfte by haar gediagnoseer is.Volgens […]
-
Rugby-aand vir Moorreesburg se talentvolle jong Barbarians
Ses leerders van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg pak binnekort hulle rugbystewels vir ‘n internasionale 7’s-toernooi oorsee. Dié groepie talentvolle spelers is tans besig met ‘n broodnodige geldinsame- lingsprojek […]
-
Introvert in ‘n ekstroverte huishouding vra baie
Die lewe is nou maar eenmaal vol uitdagings, maar om die enigste introvert in ‘n ekstroverte huishouding te wees, is ‘n daaglikse uitdaging. Daar is nie iets soos om gou […]
-
Dankseggensdiens in hawe lok talle
Die geloofsanker van die vis- sersgemeenskap aan die Wes- kus het Sondag 9 November weer sterk na vore gekom by die interkerklike dankdiens in die Laaiplek-hawe. Dit is jaarliks ‘n […]
-
Leopard photographed in West Coast National Park for first time in 170 years
A leopard photographed in West Coast National Park signals a historic conservation milestone and ecological recovery in South Africa.
-
Swempret in Velddrif-myl
Die jaarlikse Velddrif-myl het weereens vanjaar by die Port Owen-marina in Velddrif weggespring. Die geleent- heid het die afgelope Saterdag (8 November) plaasgevind en swemmers van wyd en syd het […]
-
College students in tizz over delayed payments
Delays in stipend payments have brought frustration and anxiety to many a student who is on the AgriSeta Learnership Programme presented by Elgin Community College in Grabouw. Groups from Vredenburg […]
-
Moord skok inwoners
Die prentjie wat sy aanskou het, was skokkend en iets wat sy nooit ooit verwag het nie. Die hele gesig het haar bewoë gelaat, het Andy Warnick gesê nadat sy […]










