Tyra-Leigh January (o.13) van Saldanha Primêr is onlangs gekies vir die Weskus-netbalspan. Sy sal Saterdag 11 Mei aan die Wes-Kaap-proewe vir sone 1 deelneem.


Netbalspeler van formaat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article