Shanelle de Villiers, Robin May en Zoe Barends het namens die Saldanhabaai-jeugraad ’n bemoedingingsessie oor die belangrikheid van veiligheid en selfbeeld in Vrouemaand vir die meisies van Hoërskool Weston gehou. Die sprekers was Sophia Smith, Raylene Fredericks en Sharon Pharo (’n militêre verpleegster). Die geleentheid het ook die oorhandiging van sanitêre doekies van Charmeda Diedericks behels. Foto:


Meisies ter viering van Vrouedag bemoedig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article