Die matrikulante van Hoërskool Porterville het verlede week ’n uitstapdag gehou wat met ’n tee saam met ouers en onderwysers begin het. Daarna was daar ’n saalbyeenkoms, die teken van die jaarboek en die lui van die handklok deur elke leerder met die uitstap by die voordeur.


Matrikulante se laaste dag só gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 December 2025
    Weslander E-Edition – 18 December 2025

Gift this article