Die Hoërskool Porterville het die moeilike skool­jaar op ’n hoë noot geëindig en hul ma­triek­leerders by ’n prys­uitdeling op 9 No­vember vereer. Royden Flink was die beste presteerder in rekenaartoepassings­tegnologie van gr. 10 tot gr. 12.


Matrieks van Hoërskool Porterville vereer in moeilike jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 July 2025
    Weslander E-Edition – 10 July 2025