Dit is een van die oomblikke in jongmense se lewe wat hulle nie sal vergeet nie – hul matriekafskeid. Dit is ‘n hoogtepunt op die sosiale kalender waarna elkeen uitsien. Matrikulante van 2025 in die Weskus het uitgehaal en by hul glansgeleentheid gewys.

Howard Ocks van die Hoërskool Porterville koelkop en deftig voor sy motor. Foto: Our Photo Journey
Diazville matrikulante.
‘n Foto om te hou – ‘n groep elegante matrikulante van die Hoërskool Diazville geniet hul afskeid saam.
Caryn Langeveldt van Steynville Sekondêr.
Aantreklik voor sy blink wiele – Chriswill Carsten van die Hoërskool Louwville.
Thatum Groenewald van die Hoërskool Vredenburg skitter in moderne drag. Foto: Miss G Photography
Hopefield se sjarmante Dominic Brand. Foto: WILL.I.AM Photography
Diazville se elegante Whaydene Fisher.
Sjarmant: Chrizaan de Kok van Weston Hoërskool. Foto: IamDreamCatcher
‘n Groep matrikulante van die Hoërskool Diazville.
Goue sjarme langs die see – Lea Steenkamp van die Hoërskool Hopefield saam met haar metgesel.
Arlin Brutus van Hoërskool Weston in pragblou. Die afskeid is by Togryersvlei op Donderdag 2 Oktober gehou. Foto: Smoke P Photographs
Valencia Williams van Weskus Skool in Saldanha. Foto:Syntjie photographer
Glansend en vol lewe – Mymie Vermooten van die Hoërskool Hopefield. Foto:Chevonne Brandt
Deondré Don van Hoërskool Vredenburg. Foto: The Skilled Craftsman
Leighton Loubser van Hoërskool Hopefield. Foto: Faith Photography
Hill-Mari Water van Weston Hoërskool.
Jayden White van Louwville Hoërskool. Foto: Violynn Photography
Johandre Snyders van Weston Hoërskool. Foto: D.R.O Photography
Devanese Onverwacht van Weston Hoërskool. Foto: D.R.O Photography
Quincy-Lee Arendse van Weston Hoërskool. Foto: D.R.O Photography
Windsor Wilsnach van Diazville Hoërskool.
Cheneckè Williams van Diazville Hoërskool. Foto Raymondo Williams
Tyler Jacobs ‘n matrikulant van Longacres Privaatskool saam met sy metgesel Tatum Paige.
Jaques du Toit en Nicoline Conradie van Porterville. Foto: JJ Vorster Vredenburg
Joshua Steenkamp en Kaylah Pienaarvan Hoërskool Porterville. Foto: JJ Vorster Vredenburg
Rucian Lackey van Weston Hoërskool. JJ Vorster
Michelle Esau van Diazville Hoërskool. Foto: Nerina Hanekom
Marcellino Nefdten en Brooklyn Vraagom van
Diazville Hoërskool. Foto: Mary Chalklin Photography
Phoebe Fienies van Weston Hoërskool. Foto: Mary Chalklin Photography
Lauren Bouwers van Weston Hoërskool. Foto: Mary Chalklin Photography
Andrico Oosthuizen Hoërskool Velddrif
Andrico Oosthuizen Hoërskool Velddrif
Welmarie Okse van Hoërskool Vredenburg.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025