Jay-lee Koopman en Donn Williams het ’n treffende kleurskema vir hul bypassende uitrustings wat hulle na die Hoërskool Diazville se matriekafskeid gedra het. Die geleentheid is Donderdagaand 25 April in die skoolsaal gehou. Vanjaar se matriekafskeidtema was ‘Diaz in Wonderland’.Foto: Gerald Vraagom


Matrieks se treffende kleurskemas betower

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 November 2025
    Weslander E-Edition – 13 November 2025